Intensiewe vorme, Noag en die kanon

VivA Afrikaans-joernaal - Ein Podcast von Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) - Mittwochs

Podcast artwork

Kategorien:

Een van die gereeldste (en lastigste) navrae wat ek kry, is oor intensiewe vorme. Versamelname, vergelykings en intensiewe vorme is groot griewe, vir onderwysers, vir leerders, en vir hulle ouers wat moet help huiswerk doen, want dié goed het in die taal versteen geraak en die jonger geslag moet hierdie gesteentes in hulle sakke dra ingeval hulle dit sou nodig kry. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots.

Visit the podcast's native language site