Tinus drink koffie met Prof. Jannie Rossouw van die Wits Sakeskool
RSG Geldsake met Moneyweb - Ein Podcast von Moneyweb Radio
Kategorien:
Prof Jannie Rossouw, politieke ekonoom en besoekende professor aan Wits Sakeskool gesels oor sy agterond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan.
