Sasria leer lesse uit die 2021 onluste

Dirk Kunz, waarnemende finansiële hoof by Sasria Insurance gesels oor lesse uit die 2021 onluste.

Om Podcasten

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.