Momentum Metropolitan se bedryfswins is amper 70% hoër op na R2 miljard

Jeanette Marais, bestuurshoof van Momentum Metropolitan gesels oor die groep se finansiële resultate.

Om Podcasten

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.