Die Reserwebank hou rentekoerse onveranderd

Dr Elna Moolman, hoof van finansiële markte by Standard Bank Groep Navorsing & Ekonomie gesels oor die rentekoersbesluit.

Om Podcasten

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.