Die landbousakevertroueindekse bly op ‘n lae vlak

Nico Groenewald, hoof van landbou by die Standard Bank Groep gesels oor landbousakevertroueindekse.

Om Podcasten

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.