Die Amerikaners stem oor hulle ooreenkomste met Suid-Afrika

Maarten Ackerman, hoofekonoom by Citadel Investment Services gesels oor Amerika wat hulle verhoudings met SA hersien.

Om Podcasten

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.