Amper 200 000 werke verlore in die vierdie kwartaal van verlede jaar

Dr Christie Viljoen, senior ekonoom by PWC gesels oor werkloosheid.

Om Podcasten

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.