SV PETERSEN - KIND VAN DIE DAL deur Chris Swanepoel

RSG Dokumentêr - Ein Podcast von RSG

'n Dokumentere program oor die lewe en werk van SV Petersen. Petersen was 'n Afrikaanse digter, skrywer en opvoeder. Sover vasgestel kon word, was hy die eerste nie-wit persoon wie se gedigte en prosa in Suid-Afrika gepubliseer is. Hy is in 1987 oorlede, en hierdie program oor hom is in 1989 gemaak.