Geloof en Goedheid

God se Woord VARS vir jou Vandag - Ein Podcast von Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text 2 Petrus1:3,5 Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag. En juis om hierdie rede moet julle alles in die stryd werp om julle geloof te verryk met deugsaamheid, die deugsaamheid met kennis, Kan ek jou vra: hoe begin jy om ‘n goeie lewenstyl te kweek? Een wat ryk en bevredigend is. Een wat diegene rondom jou positief inspireer. Hoe doen jy dit eintlik? Dit...